Atletiek
Vier atlete word in die Noord-Boland span opgeneem vir die Boland byeenkoms.

Voor v.l.n.r.: Denlin Coller, Donovan Fredericks, Elissa Conradie en Duwaine Eyberg.

Elissa Conradie verower die silwer medalje in Spiesgooi by die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl.
Kleure - Atletiek 2022: Trofeë Wenners
Bo v.l.n.r.: Ronaldo Koker wen Senior Victor Lodorum, Elissa Conradie wen Junior Victrix Lodorum en die beker vir Veelsydigste dogter, Stefanie Burger wen Senior Victrix Lodorum en die beker vir die beste prestasie van die dag.
Onder v.l.n.r.: Philip Olivier wen die beker vir die beste ingesteldheid, Duwaine Eyberg wen Junior Victor Lodorum en die beker vir Veelsydigste seun.

Kleure - Atletiek
Hierdie jaar wen die Rooispan met die tema "Money Heist" die Pawiljoenbeker. Die Groenspan met die tema Springbokke wen die puntebeker.


Gholf
Gholf Interskole-span

Hokkie
Hokkie Interskole-spanne


Krieket
Krieket Interskole-spanne


Netbal
Netbal Interskole-span

Rugby
Rugby Interskole-span

Skaak
Skaak Interskole-span

Tennis
Tennis Interskole-span

Noodhulp opleiding




