Borge Geleentheid


Hoërskool Montagu wil alle besighede uitnooi om  as borg betrokke te raak by die skool. U kan een van die volgende opsies oorweeg:
 
1.          Plaas van ‘n advertensiebord op heining van skool.
2.         Plaas van ‘n advertensiebord op bord op hoek by skoolingang
3.         Plaas van ‘n advertensiebord op enige plek op skoolterrein.
4.         Borg van tellingborde op skoolterrein.
5.         Borg van interskole.
6.         Borg van sportdae deur die jaar.
7.         Borg van kussings om pale by skool se rugbyvelde.
 
Die borg van enige van bogenoemde sal vir ‘n tydperk van drie jaar wees.
 
    Kontak persoon: Liezl Lewis Tel 023 614 3138