top of page
Koshuis

Koshuis

before.jpg

Die skool beskik oor 'n koshuis wat tot 80 leerders kan huisves. 

​

Die koshuis sluit elke naweek. 

​

Vir verdere inligting skakel die matrone,

Me. Rouzelle van Aarde  by 023 614 1280.

 Montagu hoërskool koshuis leuse
Koshuisouers

Koshuisouers

Koshuisvader:

Mnr. Duan van Brouwershaven is die koshuisvader vanaf Januarie 2021.

U kan hom kontak by die koshuis (023 614 1280) of by die skool (023-614 1390).

hoerskool montagu koshuisvader

Matrone:
Me. Rouzelle van Aarde is die matrone.
U kan haar kontak by die koshuis (023 614 1280 of 084 583 2233).

Nuus

Nuus

Koshuis Prefekte 

2.jpg

Koshuis Hoofleiers 

1.jpg
bottom of page