top of page

BK en VRL

Die Bestuurskomitee bestaan uit 12 Gr 12 leerders en word beskou as die dissiplinêre arm van die VRL. Die twee hoofleiers dien ook as leiers van die bestuurskomitee.

 Die VRL bestaan uit Jnr VRL, Gr 8 – 9, Snr VRL, Gr 10 – 11, en twee hoofleiers uit Gr 12.

Wat is die pligte van die Bestuurskomitee en VRL?

- Verantwoordelik vir netheid van leerders

- Verantwoordelik vir dissipline en orde by rye, in gange en pouse op terrein

- Reël van verskeie funksies. Belangrikste is:

Valentynsdans, Winterbal, Mnr. en Mej. HSM, Oscars

- Reël van uitreikprogramme en fondsinsamelingsprojekte

● Daar word Maandae middae afsonderlik vergader en elke Woensdag 1ste pouse vergader die groep saam met die VRL.

● Aan die begin van die termyn word daar ‘n algemene opleidingseminaar bygewoon.

● Elke kwartaal word daar ook ‘n addisionele opleidingsessie gereël.

● HSM het die afgelope 20 jaar afgevaardigdes gehad in Die Burger se Jeugleierskonferensie.

● Die twee hoofleiers dien ook op die skool se Beheerliggaam.

BK en VRL 2026

2027

Hoofleiers

V.l.n.r.: Adriana Visagie (Onderhoofdogter), Henko Nel (Hoofseun), Jaime Johnson (Hoofdogter) en Johnwin Jacobs (Onderhoofseun).

846671114_1100903152803502_8461281897807767877_n.jpg

Bestuurskomitee

Agter v.l.n.r.: Johnwin Jacobs, Noah Wiese, Chayim du Toit, Jason Bezuidenhout, Tanzeel Ahmed en Henko Nel.
Voor v.l.n.r.: Adriano Paulse, Stella Meyer, Adriana Visagie, Corli Gous, Jaime Johnson en Lizca van Aarde.

847730573_1777245636904631_4161152807121685184_n.jpg

Senior VRL

Agter v.l.n.r.: Lienka Joubert, Nathan Mutota, Zack Roos, Dewald Datson, Willow Esau en Aneisha Philander.
Voor v.l.n.r.: Tamar Hendricks, Haydenique du Toit, Adri Bothma, Erin Lakey, Ané Nomdo en Jocelyn Conradie.

847387084_1099377269567629_7433516043551776402_n.jpg

Gr. 9 Junior VRL

V.l.n.r.: Brian Stuart, Ruvé Williams, Liané de Beer, Romeo Jansen, Chloe van Rooi en Mitch Fluks.

845182608_2649606358823167_1169209435285581570_n.jpg

2026

Hoofleiers  

Bestuurskomitee

Senior VRL

Gr. 9 Junior VRL

Gr. 8 Junior VRL

bottom of page