top of page

Matriekuitslae 2023:
Ons Toppresteerders 

Agter v.l.n.r.:  Willem Nel, Christian Swart, Carli Prins, Mnr. Benadie.

Middel v.l.n.r.:  Ann-Luméy Pieterse, Raynard Mitchell, Ewan Coetzee, Zoë Hahndiek.

Voor v.l.n.r.:  Jean-Pierre Matthee, Geriant Segelaar, Brayden Baartman.

 Top 10 kandidate 2023:

 1.  Geriant Segelaar (7 Onderskeidings) - 88,3%

 2.  Raynard Mitchell (5 Onderskeidings) - 85,1%

 3.  Ewan Coetzee (4 Onderskeidings) - 81,7%

 4.  Carli Prins (4 Onderskeidings) - 81,7%

 5.  Ann-Luméy Pieterse (3 Onderskeidings) - 79,1%

 6.  Brayden Baartman (3 Onderskeidings) - 78,4%

 7.  Zoë Hahndiek (3 Onderskeidings) - 77,4%

 8.  Christian Swart (3 Onderskeidings) - 77,1%

 9.  Willem Nel (3 Onderskeidings) - 75,6%

10.  Jean-Pierre Matthee (2 Onderskeidings) - 72,9%

Hoërskool Montagu wen Interskole
teen Hoërskool Bredasdorp

Prysuitdeling 2023:
Trofeë Wenners 

Agter v.l.n.r.:  Zoë Hahndiek (Koos Cooper-kultuurtrofee vir veelsydigste kultuurleerder), Adriana Visagie (Pieter du Toit trofee vir beste junior ambassadeur van ons skool se waardes), Richard Knipe (De Vries wisseltrofee vir die beste prestasie in ‘n nie-skolesport), Willem Nel (Marais Rossouw-toekenning vir krieket), Juhan Venter (Izak Herselman-toekenning vir rugby asook ‘n trofee vir beste prestasie in ‘n skolesport – sportman, opgeneem in Boland Akademiespan), Morné-John Roos (Pierre Jordaan-prys vir veelsydigste sportman asook die wisseltrofee vir gholf).

Voor v.l.n.r.:  Nina Beukes (Wisseltrofee vir tennis, meisies enkelspelkampioen, Sone atletiekspan, 1ste tennis- en hokkiespan, Noord-Boland karate en deel die Pierre Jordaan prys vir veelsydigste sportvrou) Stefanie Burger (Noord-Boland atletiek, 1ste tennis- en netbalspan, Noord-Boland netbal en deel die Pierre Jordaan prys vir veelsydigste sportvrou), Raynard Mitchell (Prestasiebeker geskenk deur die beheerliggaam vir ‘n Gr 12 gemiddeld bo 87%, vakpryse in 4 vakke – Wiskunde, Rekeningkunde, RTT en LO bo 90% met Wiskunde 96%), Geriant Segelaar (Johan Jordaan trofee vir die beste prestasie in kultuur – 5de beste skaakspeler in die Wes-Kaap, Spelling Bee Champion en Spelby Kampioen), Carli Prins (Wisseltrofee vir netbal, beste prestasie in skolesport – sportvrou, opgeneem in Wes-Kaap netbalspan asook die Willem Louwrens trofee vir beste senior ambassadeur van ons skool se waardes).

AKADEMIE

Ons bied kwaliteit onderrig aan vir u kind se akademiese sukses.  Ons onderwysers is van 'n hoë kaliber en vestig 'n passie vir leer by die leerders.

SPORT

By Hoërskool Montagu moedig ons ons leerders aan om aan sportaktiwiteite deel te neem. Ons het uitstekende sportfasiliteite. 

KULTUUR

Ons bied 'n verskeidenheid aktiwiteite aan om lewenslange stokperdjies

en belangstellings te

skep. Hierdie aktiwiteite

skep afgeronde jong volwassenes wat kan

uitblink op alle gebiede.

Borge

Met 'n spesiale dank aan:

bottom of page