Businligting

Busvervoer:

Ashton:

Vanaf Ashton ry daagliks busse. Koste beloop R450 per maand x 10 maande dus R4 500 per jaar reëlings kan getref word met Liezl Lewis Tel 023 614 3138  (sitplekke beperk)

Barrydale en R62:

Vanaf Barrydale ook daagliks bus wat skoolkinders vanaf Barrydale en plase langs R62 oplaai. Prys word uitgewerk per km gery. Kontak- Mariana Faure Tel 082 378 7334