Fasiliteite

Ons het die volgende fasiliteite op die perseel:

Sewentien onderriglokale
Twee ten volle toegeruste Wetenskaplike Laboratoriums
Twee Rekenaarkamers
'n Skoolsaal
'n Musiekkamer
'n Biblioteek

Sport Fasilitite:

Twee Rugbyvelde met ligte
Vier Netbalbane met ligte
Twee Hokkievelde
Een Krieketveld
Twee Krieketnette
Drie Tennisbane
'n Paviljoen met kleedkamers
'n Klubhuis
Twee Snoepwinkels

Ons het ook 'n koshuis buite die skoolperseel.