top of page
CSV
CSV
Daar het 62 leerders deelgeneem aan ons kringleier opleiding, aangebied deur Ds. Rupert en
Ds. Suzette. Ons doen Bybelstudie in die kringe. Daar word ook geestelike video's gekyk.

Die Bestuur:
V.l.n.r.: Chrislin Ruiters (Gr. 12 Verteenwoordiger), Tasneem Jansen (Gr. 11 Verteenwoordiger),
Suné Geldenhuys (Voorsitter) en Halle Joseph (Ondervoorsitter).
Drama
Drama
Die leerders voer elke tweede jaar 'n toneelstuk op wat gebaseer is op 'n nuwe en opwindende tema.

Indaba
Indaba
Indaba Redaksie

Skoolkoerant
Die Indaba is ons skoolkoerant, onder leiding
van Ma'am Ferreira en haar toegewyde span wat elke kwartaal ons leerders op hoogte van sake hou. Die joernaliste kry kans om vaardighede te leer, hulle skryfkuns te ontwikkel asook om te sien hoe werk 'n koerant. Die Indaba verskyn drie maal per jaar met die doel om die skool se nuus en relevante onderwerpe onder leerders se aandag te bring.
Wat bied die Indaba aan ons leerders.
- Ons vergader amptelik die eerste Maandag van elke maand (volle radaksie).
- Informele vergaderings word op 'n gereelde basis in kleiner groepe gehou.
- Leerders woon skryfkursusse by.
- Leerders ontwikkel hulle skryfvaardighede en leer hoe 'n koerant werk.
Koor
Koor
%20-%20Edited.png)
Kuns
Kuns
Kuns kan as volwaardige vak vanaf Gr. 10 tot 12 geneem word.
Kontak die skoolhoof vir besonderhede (023 614 1390).
Die Kunsklas is 'n baie bedrywige klaskamer. Elke geleentheid word gebruik om te leer, self te dink en dan te skep. Deur die jaar neem die leerders aan Kunskompetisies deel en hou ook Kunsuitstallings. Ons leerlinge presteer puik by hierdie jaar se Worcester Eisteddfod en Montagu Jeugkunstefees en wen verskeie medaljes, trofeë en goue serifikate.









1/1
Landsdiens
Landsdiens
Die Landsdiens Klub woeker met hulle talente.
Elke kwartaal pak ons projekte aan, maar gemeenskapsdiens is ons grootse fokus. Ons het Sivviedae gehou asook lekkernye tydens pouses verkoop om fondse in te samel. Ons het met die fondsinsamelings se geld tydens die wintervakansie by Plaasskole speletjiedae en sopkombuise gehou tydens koue wintersdae asook skenkings gemaak aan Helpende Handjies.
Op Mandela Dag het ons by die Ouetehuis gaan help met die masering van die oumense se seer hande en voete.
Ons het die jaar afgesluit deur Kersfeespresente te skenk aan die Bram Care Sentrum vir diegene wat nie so gelukkig soos ons is nie.









1/1
Mekka
Mekka


Public Speaking
Public Speaking


Redenaars
Redenaars



Baie geluk aan die wenners van ons Redenaars. Die jnr wenner is Lodewyk Beukes en die snr wenner is Lizca van Aarde. Dankie aan elke brawe leerder wat deelgeneem het en ons bekwame beoordelaars, Juffrou Rossouw en Juffrou Brits.
Spelling Bee
Spelling Bee

Senior Spelling Bee
Ruby-Rose O'Shea

Junior Spelling Bee
Marno Mathysen

Thank you to all the learners that participated in the Spelling Bee!
Congratulations to our winners Ruby-Rose O'Shea and Marno Mathysen!

Baie geluk aan ons Senior Spelbytjie wenners:
1ste plek - Janae Le Roux
2de plek - Ruby-Rose O' Shea
3de plek - Arno Datson
Baie dankie aan al die leerders wat deelgeneem het.



Baie geluk aan ons Junior Spelbytjie, Meoné Büre!
bottom of page