top of page

Akademie

Akademie

Leerders ontvang op akademiese gebied onderrig, aanmoediging en stimulering van hoogstaande gehalte.  Die hele skool skryf jaarliks twee groot eksamens  (Junie en November).  In die eerste kwartaal skryf die skool 'n mini-eksamen.  Die graad 12-klas skryf September hulle gebruiklike proefeksamen, terwyl die res van die skool 'n mini-eksamen skryf.  Leerders se vordering word deur gereelde toetse, tuiswerk en opdragte gemonitor.  

Matriekuitslae 2025:
Ons Toppresteerders 

IMG-20260113-WA0013.jpg

Agter v.l.n.r.:  Siyambonga Lirafu, Kezia Malgas, Mikayla Theron, Liechen Joka, Tasneem Jansen, Joney Booysen en Mnr. Benadie.

Voor v.l.n.r.:  Sias Meyer, Jomar Hanekom, Richard Knipe en John Hattingh (Afwesig).

 Top 10 kandidate 2025:

 1. Jomar Hanekom (6 Onderskeidings) - 86,9%

 2. Kezia Malgas (6 Onderskeidings) - 84,9%

 3. John Hattingh (7 Onderskeidings) - 84,6%

 4. Siyambonga Lirafu (5 Onderskeidings) - 82,3%

 5. Mikayla Theron (5 Onderskeidings) - 81,3%

 6. Tasneem Jansen (4 Onderskeidings) - 80,7%

 7. Lieschen Joka (3 Onderskeidings) - 80,6%

 8. Richard Knipe (4 Onderskeidings) - 78,7%

 9. Joney Booysen (5 Onderskeidings) - 78,6%

 10. Sias Meyer (3 Onderskeidings) - 77,9%

Vakkeuses

Vakkeuses

Gr. 8 & Gr. 9 Vakke

Leerareas aangebied vir die Algemene Onderwys-Fase 


1. Afrikaans en Engels
2. Mens- & Sosiale Wetenskappe
3. Tegnologie
4. Wiskundige Wetenskappe
5. Natuurwetenskappe
6. Kuns & Kultuur

7. Ekonomiese & Bestuurswetenskappe

8. Lewensoriëntering

open-book-1428428_1280.jpg

Gr. 10 tot Gr. 12 Vakke

Leerareas aangebied vir die Verdere Onderwys-Fase

 Verpligte vakke:

 1. Afrikaans Huistaal

 2. Engels Huistaal / Engels Eerste

     Addisionele Taal

 3. Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid

 4. Lewensoriëntering

 Keusevakke:

 5. Fisiese Wetenskappe  

 6. Geskiedenis

 7. Geografie

 8. Ingenieursgrafika en Ontwerp

 9. Lewenswetenskappe

 10. Rekenaartoepassingstegnologie

 11. Rekeningkunde 

 12. Toerisme

 13. Kuns


 Ekstra vak:

 (Bykomende onkoste en onderworpe aan keuring)

 14. Rekenaartoepassingstegnologie word as 
ekstra vak vanaf Gr. 10 aangebied.

homework-2521144_1280.webp
bottom of page