Matriekuitslae 2021:
Ons Toppresteerders

Agter v.l.n.r.: Mnr. T. Prins, Cobus Nel, Mnr. J. Benadie, Joshua Blacklaws,
Dirk-Louw van der Westhuizen, John Wright.
Voor v.l.n.r.: Wendy Visser, Tanika Crafford, Mechyla Schoeman, Ankia Ellis,
Liné Stemmet, Zindi van Zyl.
Top 10 kandidate 2021:
1. Ankia Ellis (7 Onderskeidings) - 89%
2. Mechyla Schoeman (6 Onderskeidings) - 87%
3. John Wright (6 Onderskeidings) - 86%
4. Wendy Visser (6 Onderskeidings) - 84%
5. Dirk-Louw van der Westhuizen (5 Onderskeidings) - 83%
6. Cobus Nel (5 Onderskeidings) - 83%
7. Zindi van Zyl (4 Onderskeidings) - 81%
8. Tanika Crafford (4 Onderskeidings) - 80%
9. Liné Stemmet (4 Onderskeidings) - 79%
10. Joshua Blacklaws (2 Onderskeidings) - 74%
AKADEMIE
Ons bied kwaliteit onderrig aan vir u kind se akademiese sukses. Ons onderwysers is van 'n hoë kaliber en vestig 'n passie vir leer by die leerders.
SPORT
By Hoërskool Montagu moedig ons ons leerders aan om aan sportaktiwiteite deel te neem. Ons het uitstekende sportfasiliteite.
KULTUUR
Ons bied 'n verskeidenheid aktiwiteite aan om lewenslange stokperdjies
en belangstellings te
skep. Hierdie aktiwiteite
skep afgeronde jong volwassenes wat kan
uitblink op alle gebiede.